Welcome to Warriors Rising Sun Dojo (die blad is tweetalig in Afrikaans en English)Warriors Rising Sun Dojo ![]() Oss " Non Palma Sed Lodo" (Nie om die eer nie maar om die Sport) Is ons Warriors se "Moto" en Strewe. Die "Moto" Het daartoe bygedra tot die totstandkoming van "WARRIORS RISING SUN DOJO" Prominente rolspelers was ook Sensei Herculus Jansen Van Vuuren , Shihan Frans Bronkhorst asook Marinda en Deon Calitz van Boshoek (plaas gemeenskap) Pilanesberg omgewing wat die, leemte ge - identifiseer het om die gemeenskap se kinders te betrek met Sport. n Gesonde Liggaam Huisves n Gesonde Gees. Reeds op hierdie vroee staduim van totstandkoming is en was ons besluit om die Dojo te open n SUKSES. Ons groei in student getalle en terug voer van ouers laat ons nederig voel en laat ons weereens besef wat n wonderlike Gawe ons van ons God ontvang het om so ook, ons deel by te dra aan die opvoeding van ons jeug. Ons dank ook ons , eie ouers vir hul opofferings en ondersteuning om die sport te kon beoefen. Osu Sensei Solly Van Der Walt |
|
Sensei Solly Van Der Walt 2nd Dan (SASKA,WUKF,WJKA) Juanita Van Der Walt (SAAKA, SPORTWETENSKAPLIKE NWU Potchefstroom Kampus)
|
